Belangrike veiligheidsmatreèls, Waarskuwing – Whirlpool 3LA5581 User Manual

Page 15

Attention! The text in this document has been recognized automatically. To view the original document, you can use the "Original mode".

Advertising
background image

Belangrike veiligheidsmatreèls

A

waarskuwing

Om die risiko van brand, elektriese skok of besering te

voorkom wanneer u wasmasjien in gebruik is, voig

basiese voorsorgmaatreèis, insiuitend die voigende:

• Lees aile aanwysings voordat u was­

masjien gebruik word.

• МОЕТ NOOiT items wat met was, verf,

petrol

of

ontviambare

vloeistowwe

skoongemaak, gewas, geweek of bev-

lek is, in die wasmasjien was nie. Die

dampe kan n GEVAAR VAN BRAND
of

ONTPLOFFING

veroorsaak.

Was

ALTYD

wasgoede

wat

sodanige

stowwe bevat met die hand en laat lug-

droog word.

МОЕТ NOOiT toelaat dat kinders die

wasmasjien

gebruik,

daarmee

speel

of daarin kruip nie. Streng toesig oor

kinders is noodsaaklik as hülle in die

nabyheid is tydens gebruik van die
masjien.

• Wanneer u ’n ou wasmasjien weggooi,

venwyder ALTYD die deksel om toeval-

lige voorstrikking te voorkom.

• МОЕТ NOOIT u bande in die wasmand-

jie terwyl die water loop in, tenwyl die

roerder beweeg of tenwyl die mandjie

wentel. Indien die deksel oopgemaak
word terwyl die mandjie wentel, sai dit
outomaties binne ’n paar sekondes
gaan staan.

• MOENIE met die beheerknoppe peuter

nie.

МОЕТ

NOOIT

ontviambare

vloei­

stowwe (droogskoonmaakmiddels, kero-
seen) in of naby u wasmasjien gebruik

of

berg

nie.

MOENIE

ontviambare

vloeistowwe by die waswater voeg nie.

Hierdie stowwe stel dampe vry wat ’n

GEVAAR VAN BRAND of ONTPLOF­

FING kan veroorsaak.

• Indien warm water nie ontlangs (in die

reel 2 weke of langer) gebruik gewees

het nie, waterstofgas mag in die water-

verwarmer en in die warmwaterpype

ophoop.

WATERSTOFGAS

IS

ONT-

PLOFBAAR. Om besering of skade te

voorkom, voordat u wasmasjien gebruik
Word, draai alle warmwaterkrane aan en

laat die water vir ’n hele paar minute
loop. Dit sal die ontkoming van die gas

toelaat. MOENIE rook of enige ope vlam
gebruik naby die kraan terwyl dit oop is.

• Verseker dat u wasmasjien:

- deur ’n gekwalifiseerde persoon gein-

stalleer en herstel word en onderdele

deur so ’n persoon vervang word.

- behoorlik gewaterpas en geinstalleer

is op ’n vloer wat die gewig kan dra.*

- aan die korrekte driepenuitlaat, elek­

triese toevoer, watertoevoer en drei­

nering gekoppel word.*

- behoorlik geaard is.*

- behoorlik in stand gehou word.*

- teen die weer beskerm word en gehou

Word waar die temperatuur nie onder
vriespunt sal daal nie.

*Sien die “Installeeraanwysings.”

- BEWAAR HIERDIE AANWYSINGS -

Bykomende veiligheidsmaatreèls en u

verantwoordelikherde

Bewaar wasmiddels, washulpmiddels en
ander stowwe ALTYD in ’n koel, droe piek
en buite die bereik van kinders - verkieslik
in ’n kas wat kan gesluit word.

Lees en volg ALTYD aanwysings op was-
middel

en

washulpmiddelverpakkings

-

veral waarskuwings en voorsorgmaatreels.

GEVAARLIKE DAMPE kan vrygestel word

indien chloor-bleikmiddel in dieselfde was

as ammoniak of sure soos asyn of roesver-

wyderaar gebruik word.

Ontkoppel

ALTYD

die

kragtoevoerkoord

voordat daar aan die wasmasjien gewerk
Word.

MOENIE

glasveselstowwe

in die

masjien was nie. Klein deeltjies kan in die

materiaal

van

opvolgende

wasbondels

vassteek en velirritasies veroorsaak.

Verseker dat u wasmasjien:

• Siegs vir take gewoonlik verwag van

huishoudelike wasoutomate gebruik

Word.

nie deur kinders of iedereen wat on-

bevoeg

vir

korrekte

bedryf

daarvan

gebruik word nie.

Advertising