Ander gebruiksaanwysings, Vir spoel en wentel, Vir dreinering en wentel – Whirlpool 3LA5581 User Manual

Page 18

Attention! The text in this document has been recognized automatically. To view the original document, you can use the "Original mode".

Advertising
background image

Ander gebruiksaanwysings

10 NORMAL

,

6 LIGHT

PERMANENT

PRESS

HEAVY 14

SUPER WASH 4

^ 6 NORMAL

6 LIGHT

KNITS GENTLE

10

normal

.

6 LIGHT

PERMANENT

PRESS

KNITS GENTLE

Vir spoel en wentel

’n Bykomende spoel- en wentelsiklus

mag nod ig wees vi r bale vu i I wasgoed wat
meer

wasmiddel

vereis.

(Bykomende

wasmiddel kan ’n bykomende spoelsikius

vereis.)

1. Druk Beheerknop in.

2.

Draai kioksgewys naenige • op die

paneel. Sien illustrasie hierbo.

3.

Trek Beheerknop uit. Die wasmasjien

sal tot verlangde vlak vul; 2 minute

roteen dreineeren wentel.

Vir dreinering en wentel

U wasmasjien kan gestel word om te

dreineer en water uit te wentel.

1. Druk Beheerknop in.

2. Draai kioksgewys nadie stafie net voor

die AF-posisie in enige sikius. Sien

illustrasie hierbo.

3.

Trek Beheerknop uit. Die wasmasjien

sal dreineer en wentel.

Belangrik: Sien bykomende

versorgingsinligting in u

“Wasgoedgids”.

Advertising