Gebruiksaanwysings, Hoe om u wasmasjien aan te skakel, Kies bon delgrootte – Whirlpool 3LA5581 User Manual

Page 16: Kies water- temperature >ä, Bondelgroottes en watervlakke

Attention! The text in this document has been recognized automatically. To view the original document, you can use the "Original mode".

Advertising
background image

Gebruiksaanwysings

Hoe om u wasmasjien aan te skakel

Gebruik lae-skuim wasmiddel geskik vir ’n outomatiese wasmasjien en meet die korrekte

hoeveelheid uit. Plaas ’n gesorteerde wasbondel in die wasmasjien voordat die siklus
aangeskakel word. Wasmiddel moet vooraf opgelos word indien die watertemperatuur laer

as 40“C is.

' L D

C O '

WATER SAVING

LOAD SIZE SELECTOR

ENERGY SAVING

TEMPERATURE SELECTOR

1.

Kies BON DELGROOTTE

2.

Draai die knop na die Stelling wat

aanpas by die bondelgrootte.

Stel

die

knop

in

enige

posisie

tussen “EX SMALL” (’n paar klein

artikels) en “EX LARGE” (’n volle

bondel).

LET WEL: Gebruik die “EX LARGE’:

watervlak vir die beste kreukeltraag

(“permanent press”)-resultate.

Kies WATER-

TEMPERATURE

4

ёЛ

Kies was- en s рое Iwate rte mpe ra­

ture.

Hierdieillustrasietoon ’n warm was

(hoogste

temperatuur)

en

koue

spoel (laagste temperatuur) aan.

Aanbevole wastemperature verskyn in

U

‘Wasgoedgids”.

BELANGRIK: Gebruik warm water

by die “PERM’T PRESS’: of “KNITS/

GENTLE’^siklusse.

Vir

bale

vuil

kreukeltraag- of breistowwe, week

voordat in warm watergewas word.

BONDELGROOTTES EN WATERVLAKKE

Virdie beste wasresultate moet die

bondel

vryelik

in

die

water

kan

beweeg. ’n Bondel wat te groot is, of

te min water, kan slytasieveroor^ak

of wasgoed beskadig. ^

Benaderde

watervlak

vir bondel.

VERSIGTIG:

MOENIE WASMASJIEN

OORLAAI NIE.

“EX LARGE” 82,1 f
“MEDIUM” 62,1

f

“EX SMALL” 45,0 i

Advertising