Whirlpool 3LA5581 User Manual

Page 17

Attention! The text in this document has been recognized automatically. To view the original document, you can use the "Original mode".

Advertising
background image

A Kies SIKLUS en WASTYD;

O. Skakel die wasmasjien aan

A. Druk die beheerknop in en draai na

regs. Dit meet ingedruk word en slegs

kloksgewys gedraai word.

NORMAL 10 ^

HEAVY 14

SUPER WASH 4

10 NORMAL

6 LiOHT

¿V

l^rs GFJ

B. Stop by die verlangde nommer in die

siklus. Die nommers stel die wastyd in

minute voor. Die illustrasie toon 10

minute van roering in die REGULAR

NORMAL-siklus.

C. Skakel die wasmasjien aan deur die

beheerknop uit te trek. Die wasmasjien

sal inloop tot die verkose vlak met

waswater van die gekose temperatuur.

Nadat die wasmasjien gevul is, sal dit

roer vir die bepaalde aantal minute.

D. Om die wasmasjien te stop, kan die

beheerknop enige tyd ingedruk word.

Om die was te hervat, word die be­

heerknop uitgetrek.

Advertising