Belangrike veiligheidsmatreèls, Bewaar hierdie aanwysings – Whirlpool 3LA5801XX User Manual

Page 15

Attention! The text in this document has been recognized automatically. To view the original document, you can use the "Original mode".

Advertising
background image

Belangrike veiligheidsmatreèls

awaarskuwing

Om die risiko van brand, elektriese skok of besering te

voorkom wanneer u wasmasjien in gebruik is, volg

basiese voorsorgmaatreèls, insluitend die volgende:

• Lees alle aanwysings voordat u was­

masjien gebruik word.

• МОЕТ NOOIT

items wat met was, verf,

petrol of ontviambare vloeistowwe

skoongemaak, gewas, geweek of bev-

lek is, in die wasmasjien was nie. Die

dampe kan n

GEVAAR VAN BRAND

of

ONTPLOFFING

veroorsaak. Was

ALTYD

wasgoede wat sodanige

stowwe bevat met die hand en laat lug-

droog word.

• МОЕТ NOOIT

toelaat dat kinders die

wasmasjien gebruik, daarmee speel
of daarin kruip nie. Streng toesig oor

kinders is noodsaaklik as hülle in die

nabyheid is tydens gebruik van die

masjien.

• Wanneer u ’n ou wasmasjien weggooi,

verwyder

ALTYD

die deksel om toeval-

lige voorstrikking te voorkom.

• МОЕТ NOOIT

u bande in die wasmand-

jie terwyl die water loop in, terwyl die

roerder beweeg of tenwyl die mandjie

wentel. Indien die deksel oopgemaak

word terwyl die mandjie wentel, sai dit

outomaties binne ’n paar sekondes

gaan staan.

• MOENIE

met die beheerknoppe peuter

nie.

• МОЕТ NOOIT

ontviambare vloei­

stowwe (droogskoonmaakmiddels, kero-

seen) in of naby u wasmasjien gebruik

of berg nie.

MOENIE

ontviambare

vloeistowwe by die waswater voeg nie.

Hierdie stowwe stel dampe vry wat ’n

GEVAAR VAN BRAND

of

ONTPLOF­

FING

kan veroorsaak.

• Indien warm water nie ontlangs (in die

reel 2 weke of langer) gebruik gewees

het nie, waterstofgas mag in die water-

verwarmer en in die warmwaterpype
ophoop.

WATERSTOFGAS IS ONT-

PLOFBAAR.

Om besering of skade te

voorkom, voordat u wasmasjien gebruik

Word, draai alle warmwaterkrane aan en

laat die water vir ’n hele paar minute
loop. Dit sal die ontkoming van die gas

toelaat.

MOENIE

rook of enige ope vlam

gebruik naby die kraan terwyl dit oop is.

• Verseker dat u wasmasjien:

- deur ’n gekwalifiseerde persoon gein-

stalleer en herstel word en onderdele

deur so ’n persoon vervang word.

- behoorlik gewaterpas en geinstalleer

is op ’n vloer wat die gewig kan dra.*

- aan die korrekte driepenuitlaat, elek­

triese toevoer, watertoevoer en drei­

nering gekoppel word.*

- behoorlik geaard is.*

- behoorlik in stand gehou word.*
- teen die weer beskerm word en gehou

word waar die temperatuur nie onder
vriespunt sal daal nie.

*Sien die “Installeeraanwysings.”

- BEWAAR HIERDIE AANWYSINGS -

Bykomende veiligheidsmaatreèls en u

verantwoordelikherde

Bewaar wasmiddels, washulpmiddels en

ander stowwe

ALTYD

in ’n koel, droe piek

en buite die bereik van kinders - verkieslik

in ’n kas wat kan gesluit word.

Lees en volg

ALTYD

aanwysings op was-

middel en washulpmiddelverpakkings -

veral waarskuwings en voorsorgmaatreels.

GEVAARLIKE DAMPE

kan vrygestel word

indien chloor-bleikmiddel in dieselfde was

as ammoniak of sure soos asyn of roesver-

wyderaar gebruik word.

Ontkoppel

ALTYD

die kragtoevoerkoord

voordat daar aan die wasmasjien gewerk
Word.

MOENIE

glasveselstowwe in die

masjien was nie. Klein deeltjies kan in die
materiaal van opvolgende wasbondels

vassteek en velirritasies veroorsaak.

Verseker dat u wasmasjien:

• Siegs vir take gewoonlik verwag van

huishoudelike wasoutomate gebruik

Word.

• nie deur kinders of iedereen wat on-

bevoeg vir korrekte bedryf daarvan

gebruik word nie.

Advertising