Voordat u hulp ontbied, Wanneer u verhuis, Nuttige wenke – Whirlpool 3LA5801XX User Manual

Page 22: Aanbevole stappe indien u diens of hulp nodig het, Wanneer, Verhuis

Attention! The text in this document has been recognized automatically. To view the original document, you can use the "Original mode".

Advertising
background image

Aanbevole stappe indien u diens of

hulp nodig het:

1. Voordat U hulp

ontbied...

Werkverrigting word dikwels deur

klein Probleme belemmerwat u seif kan

opspoor en sonder gereedskap van
enige aard kan regstel.

Indien u wasmasjien nie vul nie:

Is die kragtoevoerkoord met ’n

lewendige stroom van die vereiste

spanning verbind?

• Is beide waterkrane oop?

• Het u u huis se hoofsekerings of

stroombrekerbord nagegaan?

• Is die watertoevoerpype gekink?
• Is die Siklusbeheerknop gestel en

uitgetrek?

Indien u wasmasjien nie wentel nie:

• Is die deksel toe?
• Is die kragtoevoerkoord met ’n

lewendige stroom van die vereiste

spanning verbind?

• Het u u huis se hoofsekerings of

stroombrekerbord nagegaan?

Indien u wasmasjien gedurende ’n

siklus tot stilstand kom:

• Onthou dat u wasmasjien vir’n kort

tydjie op verskillende tye in elke

siklus tot stilstand kom.

Hierdie pouses is normaal.

Indien u wasmasjien voiloop en

dreineer sonder om te roteer:

• Maak seker dat die Sikluskontrole-

knopna’n nommerop die siklus wys.

Maak seker dat die dreineerpyp hoër is

as die watervlak in die wasmasjien.

Indien nié:

• mag die wasmasjien gedurende was­

en spoelsiklusse dreineer.

• kan water lek. (Sien “Installering­

handleiding”.)

2.

Wanneer

u

verhuis...

Om seker te maak dat u toestel

behoorlik geinstalleer word en om

voortgesette bevredigende working te

verseker, skakel u handelaar. (Instal-

leringskostesal natuurlikdeuru betaal-
baar wees.)

3.

Nuttige wenke ...

U kan die diens van u diensverteen-

woordigebespoedigdeurdie

model-en

reeksnommer van u toestel te verstrek

wanneer u diens versoek. Bewaar ook u

verkoopstrokie en waarborg om u

waarborgstatus te bewys.

Onthou

... U diensverteenwoordiger

is opgelei om u Whirlpool-toestel te

version of te herstel. Hy kan u help om

die gehalte wat oorspronklik in u

WHIRLPOOL-toestel ingebou is, te

handhaaf. Slaan dus sy telefoonnommer
na en

teken dit aan die ruimte wat op

bladsy 2 voorsien word.

10

Advertising