Versorging van u wasmasjien – Whirlpool 3LA5801XX User Manual

Page 21

Attention! The text in this document has been recognized automatically. To view the original document, you can use the "Original mode".

Advertising
background image

Versorging van u wasmasjien

AF

SLANGPASSTUK

WANNEER NIE GEWAS WORD NIE, draai

beide waterkrane toe om druk op die

waterkleppe uit te skakel.

Droog spatseis onmiddellik af. Spatseis

kan die afwerking laat verdof of beskadig.

VERWYDER SKERP VOORWERPE soos

spelde, gespes, ens., voor klare gewas word.

Maak metaalritssluiters toe.

SKERP OF SWAAR VOORWERPE moet

nooitopof in die wasmasjien geplaas word
nie. Kontroleer sakke vir skroewe, moere,

gereedskap, ens.

MOET NOOIT DIE WASMASJIEN

GEBRUIK OM ...

• nat of droe wasgoed te berg nie.
• vir meer as 2 uur te week nie.
• met chloor-bleikmiddel te week

nie.

• met asynof ander surete week nie.

• wasgoed wat urine bevat te

week of te berg nie.

SEKEREVOORBEHANDELINGSPRODUKTE

kan wasmasjien-en droerpanele, konsoles

en afwerking beskadig. Moenie hierdie

Produkte opof nabyu wasmasjien ofdroer

gebruik nie.

Advertising