Ander gebruiksaanwysings, Vir spoel en wentel, Vir dreinering en wentel – Whirlpool 3LA5801XX User Manual

Page 18: Om te week, Sien illustrasie hierbo, Warm, Bale warm (“hot”) water kan viekke laat set, Nommerin

Attention! The text in this document has been recognized automatically. To view the original document, you can use the "Original mode".

Advertising
background image

Ander gebruiksaanwysings

REGULAR

NORMAL 10

Ht&uv td ^ i

SUPER WASH 6

PERMANENT

PRESS

e NORMAL

6 LIGHT

KNITS GENTLE

REGULAR

NORMAL 10

HEAVY 14

C

f I

SUPER WASH 8

PERMANENT

PRESS

8 NORMAL

6 LIGHT

KNITS GENTLE

Vir spoel en wentel

’n Bykomende spoel- en wentelsikius

mag nodigwees vir bale vuilwasgoed wat

meer wasmiddel vereis. (Bykomende

wasmiddel kan ’n bykomende spoelsikius

vereis.)
1. Druk Beheerknop in.
2. Draai kloksgewys na enige • op die

paneel.

Sien illustrasie hierbo.

3. Trek Beheerknop uit. Die wasmasjien

sal tot verlangde vlak vul; 2 minute

roteen dreineer en wentel.

Vir dreinering en wentel

U wasmasjien kan gestel word om te

dreineer en water uit te wentel.
1. Druk Beheerknop in.
2. Draai kloksgewys nadie stafienetvoor

die AF-posisie in enige siklus.

Sien

illustrasie hierbo.

3. Trek Beheerknop uit. Die wasmasjien

sal dreineer en wentel.

Om te week

REGULAR

NORMAL 10

HEAVY 14

d i

SUPER WASH 6

PERMANENT

PRESS

8 NORMAL

6 LIGHT

KNITS GENTLE

Vir beste resultate, gebruik

warm

(“Warm”) water om gevlekte wasgoed te

week of vooraf te was.

Bale warm (“Hot”)

water kan viekke laat set.

1. Gebruik voorgeskrewe hoeveelheid

wasmiddel of vooraf-weekmiddel.

2. Druk Beheerknop in.
3. Draai kloksgewys om nadie

nommerin

die “SOAK’-siklus te wys.

4. Trek Beheerknop uit. Die wasmasjien sal

begin roteen

5. Wanneerdieweeksikiusvoltooi is,voeg

wasmiddel vir die volgende verlangde

wassiklus by.

Die “SOAK”siklus moet

altyd deur ’n Wassiklus gevolg word.

Belangrik: Sien bykomende

versorgingsinligting in u

“Wasgoedgids”.

Advertising