Waarborg deur k.i.c. beperk – Whirlpool 3LA5801XX User Manual

Page 24

Attention! The text in this document has been recognized automatically. To view the original document, you can use the "Original mode".

Advertising
background image

Waarborg deur K.I.C. Beperk

Die artikel gei'dentifiseer op die reeksetiket/piaat word vir 24 maande se normaie gebruik en diens

vanaf datum van aankoop teen defekte as gevoig van foutiewe materiale en vakmanskap deur K.I.C.
aan die oorspronklike koper gewaarborg, onderworpe aan die voorwaardes van klousules 1 tot 13
hieronder:

1.1 K.I.C. sal teenigertyd onderdie waarborgtydperk verantwoordelikheid aanvaarvirdie vervanging

of herstel van enige onderdeel wat deur K.I.C. foutief bevind word.

1.2 ’n Onderdeel/onderdelesal volgens K.I.C. se uitsluitlikediskresie herstel in plaasvan vervang word.

2. In die geval waar ’n defek aan ’n artikel ingevolge hierdie waarborg herstel moet word, sal geen

reiskoste of -tyd gehef word indien die artikel binne 50 km van ’n K.I.C. tak of die naaste K.I.C.

aangeweseherstellergeleeisnie. Reiskosteen reistyenaplekkebuitedie50 km radiussal volgens

K.I.C. (of sy aangewese hersteller waar toepaslik) se heersende tariewe van tyd tot tyd, deur die

eienaar aan K.I.C. of die hersteller betaalbaar wees. Die heffing word bereken op die kilometers

wat die 50 km-toegewing oorskry en is mutatis mutandis van toepassing op die diensingenieur

se retoerreis.

3. Ondanks enige teenstrydige bepaling hierin vervat, moet die defek uitsluitlik aan foutiewe materiale

of foutiewe vervaardiging te wyte wees.

4. Die waarborg sluit defekte uit wat die gevoig is van versuimom aan die instruksies in hierdie boekie

tevoldoen;verkeerde stroomsterkteof defekte in die elektriesekragstelseljskadeveroorsaakdeur

weerlig, stakings, misbruik of wangebruik van die artikel; gebruik van die artikel vir doeleindes

buiten die waarvoor dit ontwerp is; vuur, vloedskade, oorlog, burgerlike onrus, industriele aksie,
natuurrampe, of enige ander oorsaak buite die redelike beheer van K.I.C.

5.1 K.I.C. aanvaar onder geen omstandighede aanspreeklikheid vir enige skade gely wat die gevoig

is van nie-werking of foutiewe werking van die artikel, of vir gevolglike skade van watter aard ook

al, of wat ook al die oorsaak nie.

5.2 Sonder om van die algemene strekking van die voorafgaande af te wyk, aanvaar K.I.C. nie

aanspreeklikheid vir enige skade veroorsaak deur die foutiewe werking en/of skade van/aan die
artikel wat voortspruit uit vreemde voorwerpe wat in die werkende onderdele van die artikel beland
nie, bv. ’n muntstuk wat die pomp van ’n wasmasjien blokkeer.

6.

Die waarborg dek nie sekerings, stilus, uitwendige kragproppe, kabels, plastiek-, rubber- en

glasonderdele nie, of waar ’n artikel wat vir normale huishoudelike gebruik ontwerp is, vir
kommersiele of enige ander doel gebruik word waarvoor dit nie ontwerp is nie.

7. Hierdie waarborg is vorder ongeldig in die geval waar die artikel uitmekaargehaal/versien/herstel/

verander is deur enige iemand anders as K.I.C. of sy aangewese hersteller, of enige ander party
wat deur K.LCdaartoegemagtig is;of in die geval waar die reeksetiket/piaat geskendof verander is.

8. Die waarborg is van toepassing op die artikel opdievoorwaardedat dit steeds in besit en gebruik

is van die oorspronklike koper en vorder dat dit gekoop en gebruik is in die Republiek van Suid-

Afrika, Swaziland, Lesotho, Botswana, Namibie, Transkei, Ciskei,Venda, Bophuthatswana, Lebowa.

9. Enige foutiewe onderdeel wat vervang word, sal die eiendom van die hersteller wees.

10. In die geval van ’n kontantaankoop(in teenstelling met ’n kredietooreenkoms onderworpe aan die

voorwaardes van die Wet op Kredietooreenkomste, 1980, of enige wysiging of vervangende wet-
gewing) ven/ang hierdie waarborg enige gemeenregtelike aanspreeklikheid deur K.I.C. wat betref

latente defekte.

11. Herstelwerk of onderdele wat vervang word ooreenkomstig hierdie waarborg word slegs deur die

waarborg gedek vir die duur van die balans van die oorspronklike waarborgtydperk van toepassing
op die artikel.

12. Die kopererken hiermee dat geen voorstellings of waarborge anders as die wat hierin uiteengesit

word, deel van die koopkontrak of verkoop van hierdie artikel vorm of die koper aangespoor het

om hierdie artikel te koop nie.

13. Ten einde voordeel uit hierdie waarborg te trek, moet bewys van die datum van aankoop deur die

koper gelewer word wanneer daar op die voordele aanspraak gemaak word.

''Geregistreerde handelsmark van Whirlpool Corporation

Stuk Nr. 3356447 Hers. A

Gedruk in V.S.A.

Advertising